Ons is in Bloemhof, en ons praat gerus Afrikaans.
Kom bly by Daan se Plek, want hier is ons almal hengel fundis.
Beskostigbare verblyf in Bloemhof.
Ons het slaap geriewe vir die persoon wat wil oornag, families wat sommer net wil wegbreek vir 'n hengel naweek asook vir vakansiegangers.
HENGEL GROEPE IS BAIE WELKOM
Met geriewe so naby as 700m vanaf die spar en loop afstand
van besigheid sentrum
DEEL GERUS ONS BLAD!